Die gesin gister en vandag
- ISBN 10 : UVA:X002116582
- Judul : Die gesin gister en vandag
- Pengarang : Anna F. Steyn, Deon Van Wyk, Tessa Le Roux,
- Kategori : Families
- Bahasa : af
- Tahun : 1987
- Halaman : 376
- Halaman : 376
- Google Book : http://books.google.co.id/books?id=zL0nAAAAYAAJ&dq=inauthor:Tessa+Rus&hl=&source=gbs_api
-
Ketersediaan :
e) Die verlowing In die proses van die keuse van 'n huweliksmaat is die
verlowing die finale fase. Die verlowing bevat 'n sterk dimensie van
kompromittering; daar rus ernstige verplig- tings op die paar en hoewel dit nie
dieselfde regte en verpligtings as die huwelik bevat nie, is die verlowing
eksplisiet gerig op die totstandkoming van die huwelik. Die verlowing omvat
sowel simboliese as praktiese implikasies. Sodra die verlo- wing formeel bekend
gemaak is, word die paartjie deur hul ...